Tyd vir ‘n nuwe begin…
En… ek is terug om weer te begin skryf. Indien jy hierdie ‘blog’ gevolg het, weet jy dat ek so effe seer gemaak is deur ‘n paar slim mense wat lief is om blogs te verwoes vir die grap. Maar wat, ons begin sommer net weer, want gelukkig kan niemand die hart van die mens … [Read more…]