Jy kan gerus my musiek aflaai – beskikbaar op iTunes. Ek sal ook gerus ‘n CD na jou kan stuur met spoedpos – die koste is R270 per CD met die posdiens ingesluit.
My musiek videos kan gesien word op my Youtube kanaal by:
Daar is 13 snitte op die CD.
OPTREDES:
Vir bespreking – info@rozelleblackie.com