Sag met jouself in September

Lente met bloeisels wat saggies val, die heerlike geur van die groot laventelbosse in my tuin en die warmer temperatuur maak dae skielik vroliker na ‘n harde, koue winter – letterlik en figuurlik. Ek het ‘n besluit gemaak om nie in Augustus te skryf nie omdat dít wat ek sou skryf bloot ‘n masker sou … [Read more…]

Slegs musiek in Augustus

Hierdie maand van Augustus skryf ek met rede nie my gewone “blog” nie.  Die rede hiervoor sal in my September-stuk gegee word.  Vir nou, los ek die een ding op die blad wat almal gelukkig maak.  Musiek. Ek skryf weer in September. Hierdie lied is een wat ek so ‘n paar jaar gelede saam met … [Read more…]

JONK IN JULIE

Julie het aangebreek. Ek is net betyds terug in Suid-Afrika om hierdie maand in te gaan nadat ek bevoorreg genoeg was om twee weke in Nederland en Portugal te spandeer.  Dit bly altyd ‘n groot voorreg om te reis, ongeag waarheen. ‘n Paar dinge het vir my duidelik geraak tydens my tyd in Europa. DIE … [Read more…]

Juwele in Junie

Die winterkoue het pas ons asems begin wegslaan, maar ek bly verstom staan elke keer as ek sien hoe mooi die aarde haarself vertoon in hierdie dorre tyd. Daar’s elke dag ‘n nuwe skat om te ontdek. Herfsblare wat oral rondgestrooi lê, blaarlose takke wat blosend-bleek staan in skoonheid langs die pad, vroeë mistige oggende … [Read more…]

METAMORFOSE IN MEI

Die koue sluip nader en met elke blaar wat val, die temperatuur wat daal en ons almal wat elke dag met metamorfose in die natuur gekonfronteer is, is ek in Mei met my eie metamorfose besig. Hierdie proses, soos in die natuur, is een wat nodig is. Dit is nodig vir seisoene om te verander, … [Read more…]

Alleen in April?

Met ‘n jaar wat vinniger as die vorige een vlieg, het ek in ‘n tyd waar ek seker die meeste moet beweeg, stil geword. Dit is nie dat ek noodwendig doodstil sit nie, maar vir die eerste maal sedert ek skool verlaat het, studeer ek nie terwyl ek kursusse doen en sing nie. Ek reël … [Read more…]

Meer in Maart

Dit is Maart. Het enige paniek ingeskop toe jy pas hierdie woorde lees? Vir my is dit nogal erg. Hierdie jaar snel verby en alhoewel so baie reeds gebeur het, voel dit of omtrent niks gebeur nie. Dié wat my goed ken, weet dat 2016 vir my nie so maklik begin het nie. Ek het … [Read more…]