Slegs musiek in Augustus

Hierdie maand van Augustus skryf ek met rede nie my gewone “blog” nie.  Die rede hiervoor sal in my September-stuk gegee word.  Vir nou, los ek die een ding op die blad wat almal gelukkig maak.  Musiek.

Ek skryf weer in September.

Hierdie lied is een wat ek so ‘n paar jaar gelede saam met Mathys Roets opgeneem het.  Sy stem bly soos fluweel, word net beter met tyd en die lirieke  van hierdie lied is fantasties.  Mag hy steeds geniet word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *