Juwele in Junie
Die winterkoue het pas ons asems begin wegslaan, maar ek bly verstom staan elke keer as ek sien hoe mooi die aarde haarself vertoon in hierdie dorre tyd. Daar’s elke dag ‘n nuwe skat om te ontdek. Herfsblare wat oral rondgestrooi lê, blaarlose takke wat blosend-bleek staan in skoonheid langs die pad, vroeë mistige oggende … [Read more…]