Meer in Maart

Dit is Maart. Het enige paniek ingeskop toe jy pas hierdie woorde lees? Vir my is dit nogal erg. Hierdie jaar snel verby en alhoewel so baie reeds gebeur het, voel dit of omtrent niks gebeur nie. DiĆ© wat my goed ken, weet dat 2016 vir my nie so maklik begin het nie. Ek het … [Read more…]